Belhar: Ja vir Wes-en-Suid-Kaapland
Wat met die eerste oogopslag na ‘n kerkregtelike onmoontlikheid gelyk het, is deur die Algemene Sinode goedgekeur. Die saak ter sprake is dat streeksinodes voortaan …
Wat met die eerste oogopslag na ‘n kerkregtelike onmoontlikheid gelyk het, is deur die Algemene Sinode goedgekeur. Die saak ter sprake is dat streeksinodes voortaan …
“Ons is nie besig met ‘n interessante studie-onderwerp nie. Ons praat oor mense.” – Dr André Bartlett. “My toekoms lê in die hande van die …
” ‘n Teologiese student se driepuntpreek oor Rut: 1. Langs die bed. 2. Op die bed. 3. Obed.” – Uit een van die tafelgesprekke. “Ek …
“Dankie dat u vandag die begrafnis van my vader, Boas, bywoon. Die swart klere is ook gepas. Hy sou dit waardeer het.” Emeritus predikant, ds …
Donderdag staan die sinode soos een vrou in hul swart klere – en hulle sê daarmee hard en duidelik nee vir geweld teen vroue. Die …
By hierdie jaar se Algemene Sinode is daar slegs een ding wat belangriker as koffie is en dit is “eisj ja”. Voor die aanvang van …
ʼn Rits uiteenlopende voorstelle oor verhoudinge tussen mense van dieselfde geslag het daartoe gelei dat die Algemene Sinode eers Donderdag besluite oor die saak gaan …
Die Algemene Sinode het aartbiskop Desmond Tutu Woensdag geluk gewens met sy verjaardag. In sy boodskap aan Tutu sê die sinode: “The General synod has …
Hier is enkele aanhalings na die derde dag van die sinodesitting: “Boas kies om hom nie blind te staar teen ʼn liefdelose wet nie, maar om …
“Aartjie na sy vaartjie.” As ds Johan Koen en Johan Koen junior langs mekaar stap, kry hierdie gesegde nuwe betekenis – die twee lyk al …