Welkom in die Jakarandastad
Ds Paul Grobler, direkteur van die Noordelike Sinode, verwelkom alle sinodegangers: Dit is lekker om jou namens die Noordelike Sinode in die Jakarandastad te verwelkom, …
Ds Paul Grobler, direkteur van die Noordelike Sinode, verwelkom alle sinodegangers: Dit is lekker om jou namens die Noordelike Sinode in die Jakarandastad te verwelkom, …
Afgevaardigdes na die Algemene Sinode kan gerus ʼn tydjie maak om vooraf die verhaal van Rut deur te lees. Die dagwydings by die sinode gaan …
ʼn Groen sinode – ten minste groener as tevore. Dit is wat die Noordelike Sinode vanjaar wil bereik wanneer hulle gasheer speel vir die algemene …
Sinodegangers word gevra om almal ʼn stel swart klere saam te bring na die Algemene Sinode toe. Dit is om op die Donderdag deel te …
Die Algemene Sinode van die NG Kerk het vroeër in sinodale sentrums in Kaapstad, Bloemfontein en Pretoria vergader. In 2004 is daar van dié tradisie …
Die moderatuur van die Algemene Sinode gaan binnekort ʼn splinternuwe voorkoms hê. Die verkiesing van die nuwe moderatuur is die eerste saak op die agenda …
Slegs 27 van die 200 afgevaardigdes na die Algemene Sinode is vroue – en wat predikante betref, is slegs 6 van die 100 afgevaardigdes vroue. …
‘n Volle 462 bladsye. Dis hoe dik die agenda is van die sestiende vergadering van die Algemene Sinode wat van Sondag 4 Oktober tot Vrydag …