Die moderator en assessor van die NG Kerk, Nelis Janse van Rensburg en Dirkie van der Spuy, praat oor die besluit oor selfdegeslagverhoudings wat by die Algemene Sinode van 2015 geneem is. »»»
Geliefdes in die Here Jesus Christus, Ons neem vrymoedigheid om aan u te skrywe oor die besluit wat die Algemene Sinode hierdie week oor selfdegeslagverhoudings geneem het. Hierdie vrymoedigheid spruit uit ons diep verbondenheid aan mekaar as mense wat Jesus as die Here »»»
Die Algemene Sinode van die NG Kerk het »»»
Dr Gustav Claassen, nuwe Algemene Sekretaris (regs), oorhandig »»»
Dr Kobus Gerber, Algemene Sekretaris, tydens die afsluitingsdiens »»»
Die Algemene Sinode 2015 het sestien uitstallers genooi om hul roeping, inisiatiewe en hulpbronne met sinodegangers te deel. Die uitstallings fokus hoofsaaklik op drie aspekte van die bediening, naamlik boeke en media, gemeenskapsprojekte asook opleiding en onderrig. Die Christelike Lektuur Fonds (CLF), Bybel-Media, »»»
Prof Fanie Snyman, Vrystaatse Universiteit: Dit is ‘n historiese »»»
Die dagwyding het begin met die speel van die Lied van Ruth van Stef Bos. Kliek hier om daarna te luister. “Maar Rut het geantwoord: ‘Moet my tog nie dwing om van u af weg te gaan en om om te draai nie, »»»
Die Algemene Sinode van die NG Kerk se finale besluit oor verhoudings tussen mense van dieselfde geslag is op Vrydagoggend, 9 Oktober 2015, geneem met ‘n meerderheid van 114 stemme teenoor 63. Die volledige besluit (wat begin het as Voorstel 2, vandaar dat »»»
Die trane het gevloei van blydskap toe die Algemene Sinode van die NG Kerk Donderdagmiddag ‘n nuwe pad met sy gay lidmate begin stap het. Die nuwe pad wil groot deure vir gay lidmate oopmaak, maar ook die reg van gemeentes erken om self »»»