Die moderator en assessor van die NG Kerk, Nelis Janse van Rensburg en Dirkie van der Spuy, praat oor die besluit oor selfdegeslagverhoudings wat by die Algemene Sinode van 2015 geneem is.